'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Pieter Woodhatch uitvoerende hoof FNB eBucks Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
Christelle Webb-Joubert besoek die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria, waar sy meer uitvind oor die uitstalling, A collection of retired muses / ‘n Versameling afgediende muses deur Ruhan Janse van Vuuren en Bastian van Stenis.Av RSG
…
continue reading
Francois Theron, mede-eienaar van The Sox Factory gesels oor die storie agter hulle besigheid.Av Ryk van Niekerk
…
continue reading
Derek Hanekom – voorsitter, SAL-direksie Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
Southern Sun het vandag resultate vir die ses maande tot einde September aangekondig, die omset was 7% hoër en die wins spring met 31%. Die uitvoerende hoof, Marcel von Aulock gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kon die Reserwebank ’n skerper mes gebruik het om die rentekoers te sny?
9:46
9:46
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
9:46
Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual bespreek vandag se rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die rentekoersbesluit en die kleinhandelgroepe, Mr. Price en Lewis se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 21ste November 2024
49:49
49:49
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
49:49
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kriptoplatforms moet nou weet wie die partye is tot ’n transaksie
5:04
5:04
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
5:04
Leopldt Jansen van Vuuren, voldoeningsbestuurder by Provenance gesels oor nuwe regulasies vir kriptoplatforms. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
Stefan Nothnagel van Westbrooke Alternative Asset Management gesels oor private krediet. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Entrepreneurs lê wakker oor identiteitdiefstal
5:00
5:00
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
5:00
'n Studie deur World Wide Worx en iiDENTIFii toon aan dat 56.7% van besighede in Suid-Afrika bekommerd is oor moontlike identiteitsdiefstal. Lance Fanaroff, medestigter van iiDENTIFii, gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Inflasie val tot sy laagste vlak in vier jaar
7:32
7:32
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
7:32
Elize Kruger, onafhanklike ekonoom gesels oor inflasie. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
NinetyOne koop Sanlam se beleggingsbesigheid vir R5 miljard
10:56
10:56
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
10:56
Hendrick du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 20ste November 2024
47:07
47:07
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
47:07
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte
12:07
12:07
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
12:07
Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur bespreek die nasionale konstruksieberaad oor misdaadvrye konstruksiepersele. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die dansfees, BODY MOVES, is tans aan die gang in verskillende sentra in Gauteng, en betrek 'n groot verskeidenheid van professionele en gemeenskapsdansers. Terrance April gesels met Gladys Agulhas oor die projek, en ook haar betrokkenheid by veral dans vir persone met gestremdhede.Av RSG
…
continue reading
Die kurator van die Rust-en-Vrede galery en Klei Musuem, Hamlin Jansen van Vuuren, vertel van die eerste SA Klei-toekennings se uitstalling.Av RSG
…
continue reading
Terrance April gesels met die veelsydige Marianne Thamm wie se vertoning, ROUND OF APPLAUSE - RELOADED, tans by die Pieter Toerien Studio in Johannesburg te sien is. Benewens 'n kykie na Marianne se ervaring op verskedie terreine, praat hulle ook oor die kuns van komedie as 'n medium om aktuele sake van die dag aan te raak.…
…
continue reading
1
Wat is die regulasies oor die verspreiding van plaagdoders?
6:40
6:40
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
6:40
Francois Nel, bestuurder vir omgewingsgesondheid en -veiligheid by Laeveld Agrochem gesels oor die verspreiding van plaagdoders in spazawinkels. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johan Hopely, senior bestuurder by Impact Meter Services gesels oor die afsnydatum vir die optadering van elektrisiteitmeters. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Vra dié vrae aan jou finansiële raadgewer
8:00
8:00
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
8:00
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor die belangrike vrae wat 'n finansiële raadgewer moet beantwoord. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
Henco Kruger en Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 19de November 2024
45:18
45:18
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
45:18
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die SA privaatsektor staan saam om die regering te help
13:47
13:47
Spill senere
Spill senere
Lister
Lik
Likt
13:47
Meer as 160 van Suid-Afrika se voorste uitvoerende hoofde het by die CEO Pledge aangesluit, wat die regering-besigheid-vennootskap ondersteun om 'n beter toekoms vir ons land te bou. Mpumi Zikalala, uitvoerende hoof van Kumba Iron Ore, is verbind tot hierdie belofte en gesels oor die tweede fase van die CEO Pledge. Volg RSG Geldsake op Twitter…
…
continue reading
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor die geskiedenis van Absa. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
WeBuyCars het in April op die JSE genoteer en het vandag sy eerste jaarresultate bekendgemaak. Die medestigter en uitvoerende hoof, Faan van der Walt gesels oor die groep se winssyfers. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading