Goosen offentlig
[search 0]
Mer
Download the App!
show episodes
 
Goosenomics is weeklikse podsending wat aktuele sake uit die invalshoek van 'n vrygebore Suid-Afrikaner benader. Hier praat ons vryheid, economie, politiek, filosofie en vele meer. Kom praat saam. Volg die pret: Webtuiste: http://www.podmedia.org.za/goosenomics Twitter: https://twitter.com/goosenomics Spotify: https://tinyurl.com/y6j4vebg Castbox: https://tinyurl.com/y2lku4g8
  continue reading
 
Loading …
show series
 
In die eerste episode van die Jong Afrikaner onderhoud reeks praat ons met die koning van Afrikaans Steve Hofmeyr. Steve praat oor die media wat Afrikaners probeer uitmaak as rassiste, en hoe jong mense nie geflous moet word deur hulle narratief nie. Verder gesels ons oor die probleme wat oor die afgelope 26 jaar in die kultuur ingekruip het, sowel…
  continue reading
 
In die vorige episode het Ruan gepraat oor die “Swart-pil”probleme waarmee die jeug vandag sukkel. Maar in die 12de episode van die Goosenomics Podcast bespreek Ruan hoe die Afrikaner-jeug die toekoms moet benader van ‘n “Wit-pil” perspektief af. Die Wit-pil kan opgesom word as ‘n manier om hoop in ‘n somber situasie te kry. As mens die Wit-pil slu…
  continue reading
 
In die 11de episode van die Goosenomics Podcast bespreek Ruan een van die belangrikste onderwerpe onder die jeug vandag, Identiteit. Oor die afgelope paar dekades het daar 'n leemte ontstaan in die Afrikaner identiteit. Indien die leemte in aangespreek word nie, lê daar 'n somber toekoms voor vir jong Afrikaners. 'n Swart-pil toekoms. Daar is inter…
  continue reading
 
In die 10de episode van Goosenomics stel Ruan ʼn nuwe reeks bekend met die naam “Jong Afrikaner nou wat nou”. Die reeks handel oor die probleme wat jong Afrikaners in die gesig staar in die nuwe Suid-Afrika en probeer om met volhoubare oplossings vorendag te kom. Die reeks fokus spesifiek op die identiteit krisis wat die Afrikaner-kultuur huidiglik …
  continue reading
 
In die vierde episode van die Goosenomics ekonomie reeks begin Ruan deur sy persoonlike filosofie te verduidelik en hoekom hy nie inkoop in die huidige hoofstroom narratief nie. Verder word die filosofiese verskille tussen Sosialisme en Kapitalisme bespreek. Sosialisme is gebaseer op “Utalitarianism” wat behels dat mens eers ʼn paar eiers moet breek…
  continue reading
 
In die derde episode van die Goosenomics ekonomie reeks bespreek Ruan verder die verskille tussen Sosialisme en Kapitalisme. Die voorbeeld van die potlood word gebruik om om die ekonomiese verskil tussen die twee sisteme te beklemtoon. Mark seine is die hoeksteen van die vrye mark, in Kapitalisme bepaal vraag en aanbod die mark seine. In ʼn sosialis…
  continue reading
 
In die tweede episode van die Goosenomics ekonomie reeks bespreek Ruan die grootste ideologiese debat van ons tyd. Die stryd tussen Sosialisme vs Kapitalisme. Hierdie debat is breedvoerig en speel af op drie vlakke van logika naamlik ekonomies, polities en filosofies. In die episode lê ons die grondwerk vir die mini-reeks wat gaan handel oor die de…
  continue reading
 
In episode 6 skop Ruan met 'n nuwe ekonomie reeks af, met die doel om sin te probeer maak van hierdie deurmekaar wêreld. Die eerste episode van die reeks handel oor geld. Geld is 'n sosiale verskynsel wat handel vergemaklik, maar is dit al? Ruan praat oor Milton Friedman se Ysland van Jap voorbeeld, sowel as ander voorbeelde waar geld 'n integrale …
  continue reading
 
Wat het die 19 jarige Gavrilo Princip, die 12 jarige Erasmus Jacobs en 56 jarige Flip Buys ingemeen? Hulle het al drie direk bygedra tot ‘n nuwe paradigma in hul verskeie omstandighede. Hoe kom ek tot by hierdie gevolgtrekking? Luister gerus en vind self uit. Vir meer Goosenomics, volg die skakels hieronder: Apple: https://tinyurl.com/y6t7eu69 Spot…
  continue reading
 
ʼn Paar klein data punte het die afgelope paar weke in die Suid Afrikaanse nuus geakkumuleer. SABC bailout, Tito se groot plan, DA identiteit krisis, rassisme in die Bok span en die Solidariteit toekoms beraad. Op die oog af het hierdie gebeure nie veel met mekaar te doen nie, maar as mens na die makro prentjie kyk dan is daar beslis ʼn patroon wat v…
  continue reading
 
Loading …

Hurtigreferanseguide

Copyright 2024 | Sitemap | Personvern | Vilkår for bruk | | opphavsrett