Artwork

Innhold levert av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastinnhold, inkludert episoder, grafikk og podcastbeskrivelser, lastes opp og leveres direkte av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplattformpartner. Hvis du tror at noen bruker det opphavsrettsbeskyttede verket ditt uten din tillatelse, kan du følge prosessen skissert her https://no.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-app
Gå frakoblet med Player FM -appen!

Die Belofte van Vrede

2:43
 
Del
 
Manage episode 449011751 series 3072738
Innhold levert av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastinnhold, inkludert episoder, grafikk og podcastbeskrivelser, lastes opp og leveres direkte av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplattformpartner. Hvis du tror at noen bruker det opphavsrettsbeskyttede verket ditt uten din tillatelse, kan du følge prosessen skissert her https://no.player.fm/legal.

Send us a text

1 Kronieke 22:9 Maar jy sal ’n seun hê wat vrede en rus in sy tyd sal beleef. Ek sal hom vrede met sy vyande en al die omliggende lande gee. Sy naam sal Salomo wees, en Ek sal vrede en rus in Israel gedurende sy regering gee. (NLV)
Die ‘wêreld’ maak groot beloftes oor hoe jou lewe verander kan word deur ‘n wonderlike loopbaan, baie geld, fantastiese vakansies, ‘n nuwe kar, selfs ‘n nuwe paar skoene of vars grimering! Maar op die ou end kan nie een van hulle vir jou ... vrede gee nie.
Ons begeer almal vrede. Wie wil konflik hê? Wie wil met ‘n onrustige gevoel saamleef? Wie wil wonder hoe hulle hulle rekeninge gaan betaal? Of wie wil permanent wonder hoe hulle die uitdagings van die volgende dag gaan hanteer? Ja, vrede is van onskatbare waarde.
En hoewel die wêreld vir ons vertel dat rykdom vrede gaan bring, moet jy net kyk na die groot spul ryk mense - die filmsterre, popsterre, selfs koninklikes - wat hul eie lewens geneem het! Jy kan sien dit is maar net leë beloftes!
Vrede is so kosbaar, dat God dit telkens deur sy Woord aan sy mense belowe. Hier praat hy met koning Dawid oor sy seun, Salomo, sy troon opvolger:

Vir 'n nasie wat deur soveel veldslae was, en vir 'n koning soos Dawid wat, selfs voordat hy koning geword het, bekend was as 'n vurige vegter … moes die belofte van vrede onmoontlik gelyk het.
Maar moenie moedeloos word nie, moenie twyfel nie. Hierdie God wat jou so onbeskryflik liefhet, wil vir jou sý vrede gee.
Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1391 episoder

Artwork
iconDel
 
Todos los episodios

×
 
Loading …

Velkommen til Player FM!

Player FM scanner netter for høykvalitets podcaster som du kan nyte nå. Det er den beste podcastappen og fungerer på Android, iPhone og internett. Registrer deg for å synkronisere abonnement på flere enheter.

Hurtigreferanseguide

Copyright 2024 | Sitemap | Personvern | Vilkår for bruk | | opphavsrett