Artwork

Innhold levert av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastinnhold, inkludert episoder, grafikk og podcastbeskrivelser, lastes opp og leveres direkte av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplattformpartner. Hvis du tror at noen bruker det opphavsrettsbeskyttede verket ditt uten din tillatelse, kan du følge prosessen skissert her https://no.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-app
Gå frakoblet med Player FM -appen!

God se Oogmerk

2:36
 
Del
 
Manage episode 452307918 series 3072738
Innhold levert av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastinnhold, inkludert episoder, grafikk og podcastbeskrivelser, lastes opp og leveres direkte av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplattformpartner. Hvis du tror at noen bruker det opphavsrettsbeskyttede verket ditt uten din tillatelse, kan du følge prosessen skissert her https://no.player.fm/legal.

Send us a text

Numeri 6:22-26 Die Here het vir Moses gesê: “Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle sê wanneer julle die Israeliete seën: “Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!
Dis ongelooflik belangrik om iemand se motiewe te verstaan. Ja, ons het almal al geleer dat jy maklik deur mense om die bos gelei kan word; want nie almal is, wie hulle sê hulle is nie. En nie almal doen, wat hulle belowe om te doen nie. Dit is net die beloop van die wêreld.

Ek moet jou vertel, die dag toe ek destyds die jongman, wat nou my dogter se man en die pa van hul twee kinders is, die eerste keer ontmoet het, het ek my haelgeweer oorgehaal gehad.

Hulle was albei jonk en ek het nie gedink dat hulle eendag sou trou en self ouers sou word nie. Maar my maat, moenie 'n fout maak nie, ek het hom fyn dopgehou en sy agtergrond nagegaan om te sien of hy my dogter goed sal behandel. Dit is tog wat vaders veronderstel is om te doen! Hy het, terloops, bewys dat hy die beste man en pa is, waarop ek kon hoop.

Maar kom ons kyk ‘n bietjie na wat God se oogmerk destyds vir sy volk was, en uiteraard ook vandag vir ons is. Daar is 'n interessante en baie bekende gedeelte, waarin God vir Moses beveel om sy volk te seën in:

God se hart, ja, God se passie, is om jou ongelooflik baie te seën soos jy Hom beter en beter leer ken. God se doelwit vir jou lewe is reg en goed. Baie goed.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 episoder

Artwork
iconDel
 
Tutti gli episodi

×
 
Loading …

Velkommen til Player FM!

Player FM scanner netter for høykvalitets podcaster som du kan nyte nå. Det er den beste podcastappen og fungerer på Android, iPhone og internett. Registrer deg for å synkronisere abonnement på flere enheter.

Hurtigreferanseguide

Copyright 2025 | Sitemap | Personvern | Vilkår for bruk | | opphavsrett
Lytt til dette showet mens du utforsker
Spill