Artwork

Innhold levert av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastinnhold, inkludert episoder, grafikk og podcastbeskrivelser, lastes opp og leveres direkte av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplattformpartner. Hvis du tror at noen bruker det opphavsrettsbeskyttede verket ditt uten din tillatelse, kan du følge prosessen skissert her https://no.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-app
Gå frakoblet med Player FM -appen!

Is ‘n Naam Belangrik?

3:04
 
Del
 
Manage episode 445249285 series 3072738
Innhold levert av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastinnhold, inkludert episoder, grafikk og podcastbeskrivelser, lastes opp og leveres direkte av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplattformpartner. Hvis du tror at noen bruker det opphavsrettsbeskyttede verket ditt uten din tillatelse, kan du følge prosessen skissert her https://no.player.fm/legal.

Send us a text

Jesaja 43:1 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.
Sukkel jy ook nes ek, om 'n persoon se naam, twee minute nadat jy hom ontmoet het, te onthou? Dit is moeilik, nè? En tog is hulle naam vir húlle ongelooflik belangrik. Die feit dat ons dit vergeet, laat hulle voel dat hulle nie vir ons belangrik is nie.

Kom ons gesels oor hoe jý voel as iemand jou naam vergeet! Dit verander sommer die atmosfeer – jy ervaar die persoon op ‘n afstand en dit keer jou om 'n nouer verhouding met hom te bou.

God is die God wat die hele heelal geskep het en onderhou. Hy is alwetend, almagtig, alomteenwoordig, barmhartig, regverdig en liefdevol om maar net ‘n paar van sy eienskappe te noem. En tog vergeet Hy nooit 'n naam nie.

Hoe het Hy vir Jakob genoem? Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.

Ek en jy is nie net nommers vir Hom nie – jy is nie nommer 4465970 nie en ek nie nommer 4465971 nie. Ten spyte daarvan dat Hy die hele heelal geskep het, ten spyte daarvan dat Hy dit minuut vir minuut onderhou, ten spyte van al die dinge wat Hy aan die gang het – dinge wat Hy alles moet doen, waaraan jy nie eers in jou wildste drome kan dink nie! – ten spyte van alles … ken Hy jou naam. Hy vergeet dit nooit nie. Hy noem jou … op jou naam.

Wat sê dit vir jou van hierdie wonderlike God wat ons dien? Dit wys jou mos oor en oor hoeveel God vir jou omgee, nè?

Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1391 episoder

Artwork
iconDel
 
Todos los episodios

×
 
Loading …

Velkommen til Player FM!

Player FM scanner netter for høykvalitets podcaster som du kan nyte nå. Det er den beste podcastappen og fungerer på Android, iPhone og internett. Registrer deg for å synkronisere abonnement på flere enheter.

Hurtigreferanseguide

Copyright 2024 | Sitemap | Personvern | Vilkår for bruk | | opphavsrett