Artwork

Innhold levert av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastinnhold, inkludert episoder, grafikk og podcastbeskrivelser, lastes opp og leveres direkte av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplattformpartner. Hvis du tror at noen bruker det opphavsrettsbeskyttede verket ditt uten din tillatelse, kan du følge prosessen skissert her https://no.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-app
Gå frakoblet med Player FM -appen!

Wees Heilig

3:04
 
Del
 
Manage episode 449337170 series 3072738
Innhold levert av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastinnhold, inkludert episoder, grafikk og podcastbeskrivelser, lastes opp og leveres direkte av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplattformpartner. Hvis du tror at noen bruker det opphavsrettsbeskyttede verket ditt uten din tillatelse, kan du følge prosessen skissert her https://no.player.fm/legal.

Send us a text

1 Petrus 1:15,16 Soos Hy wat julle geroep het heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel ook heilig wees. Hy het immers self gesê: “Wees heilig, want Ék is heilig! (NLV)
Ek verwonder my oor die fantastiese prestasies wat top atlete behaal. Ek weet hulle sou dit nie sonder natuurlike talent kon doen nie, maar ek weet ook dat dit ongelooflike toewyding en harde werk van hulle vra.

Die eerste mens wat die rekord vir die myl in onder vier minute verbeter het, was Roger Bannister. Op 6 Mei 1954 het hierdie vyf-en-twintigjarige mediese student van die Oxford-universiteit by die baan aangekom vir die jaarlikse atletiekbyeenkoms.

Die weerstoestande was ver van ideaal. ’n Sterk dwarswind het oor die baan gewaai toe die wedloop begin het. Die afsitter het die skoot geskiet en drie minute nege-en-vyftig punt vier sekondes later, het Bannister die wenstreep oorgesteek. Die skare het in ekstase gespring en geskree toe sy tyd aangekondig is. 'n Baie spesiale man; 'n baie spesiale oomblik.

Ek wonder of jy al ooit aan jouself gedink het as 'n baie spesiale persoon? Iemand, wat juis met die oog op ‘n tyd soos hierdie, uitgesoek is met ‘n baie spesiale doel? Moontlik nie. Sal dit jou verbaas om te weet dat dit presies is hoe God jou sien? Hy het jou uitgekies; jy’s ongelooflik spesiaal, ongelooflik geliefd.

En so dikwels maak ons ons eie slim plannetjies en mis ons God se planne. Sou Bannister ooit die vier-minute-myl-rekord gebreek het deur in die kroeg te sit en tiermelk drink, in plaas daarvan om op ‘n baan te kom en te oefen?

Kyk wat het God gesê:

Dit is een ding om spesiaal in God se oë te wees, maar dis heeltemal 'n ander ding om dit uit te leef. Wees heilig, want die Here jou God is heilig.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 episoder

Artwork
iconDel
 
Todos los episodios

×
 
Loading …

Velkommen til Player FM!

Player FM scanner netter for høykvalitets podcaster som du kan nyte nå. Det er den beste podcastappen og fungerer på Android, iPhone og internett. Registrer deg for å synkronisere abonnement på flere enheter.

Hurtigreferanseguide

Copyright 2025 | Sitemap | Personvern | Vilkår for bruk | | opphavsrett
Lytt til dette showet mens du utforsker
Spill