S2 EP8: In gesprek met Wêreldwyd
Manage episode 321849918 series 2954852
In this episode the SAFFA-manne head back to their “moedertaal” and host a very special guest Wereldwyd.co.za an initiative of Afriforum.
Wereldwyd is die ideale platform vir elke Suid-Afrikaner wat tans in die buiteland woon, maar graag steeds in voeling met sy geboorteland wil bly en juis daarom het ons met Sue-Ann opgevang om meer inligting te bekom oor verskillende aspekte wat die platform bied. Aspekte wat die volgende insluit:
- Blogs van ervaring en meer inligting oor Suid-Afrikaners tans in die buiteland
- Nuus gebeure uit die buiteland soos vertolk deur Suid-Afrikaners
- Vermaak (kykgenot, leesgenot ens.)
- Die sogenaamde Wereldgids waar jy rondrits op ‘n wereldkaart opsoek na Suid Afrikaanse bedrywe en bedrywighede in sekere lande
- Die “Kom huis toe” veldtog en Wereldwyd se bystand daartoe
Sit terug en geniet hierdie fantastiese Afrikaanse episode saam die ouens.
SAFFA Index: Kleuterskool
Follow us on:
Instagram: @onsvirjoupodcast
Facebook: Ons vir jou podcast
Website: onsvirjoupodcast.com
Shout outs:
Music and sound editing: Etienne Swanepoel (from @africa_withet).
29 episoder