Afrikaanse Alfabet Kinderstorie - v-klank
Fetch error
Hmmm there seems to be a problem fetching this series right now. Last successful fetch was on January 05, 2025 08:36 (
What now? This series will be checked again in the next hour. If you believe it should be working, please verify the publisher's feed link below is valid and includes actual episode links. You can contact support to request the feed be immediately fetched.
Manage episode 450040764 series 3591168
Hierdie v-klank Afrikaanse Alfabet Opvoedkundige potgooi gaan kinders help om die v klank op 'n prettige manier in die vorm van 'n storie aan te leer.
Hierdie storie is geformuleer vir luister met begrip. Om te luister met begrip is 'n vaardigheid wat uiters belangrik is vir kinders in ons moderne tegnologiese tyd.
Indien jy die video-weergawe wil kyk vir die v-klank, gaan klik gerus op hierdie Afrikaanse video skakel:
https://youtu.be/qxpn3_jY_bI
🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter v vir kinders:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iBJ83ShKeWxU_N7Nmza5Fz&si=1FRH_npL13iaf8zr
🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Support the show
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
40 episoder